alhoewel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Voegwoord
alhoewel

Woordafbreking

al•hoe•wel

Voegwoord

    Betekenisse

Druk 'n teenstelling of twyfel uit.

    Voorbeeldsinne

Sy is gelukkig, alhoewel sy nie 'n ryk man het nie.
Alhoewel sy nie 'n ryk man het nie, is sy gelukkig.

    Sinonieme

hoewel, ofskoon

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: although(en), albeit(en)
Nederlands: alhoewel(nl)