buikspraak
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
buikspraak | — |
Woordafbreking
- buik•spraak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (kuns) Die kuns van buikspreek; praat sonder om die lippe te beweeg, sodat dit lyk of die klank van elders kom.
Voorbeeldsinne
- Dit verg jare se oefening om buikspraak te bemeester.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: buikspraak | |||
---|---|---|---|