duw

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord duw m duwen 
Verkleinwoord duwtje duwtjes

Uitspraak

Hulp:IPA: [dyw]
   
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Stoot

    Voorbeeldsinne

«Weet jij wat er gebeurt als je een kind op een schommel een duwtje geeft?»
Weet jy wat gebeur as jy 'n kind 'n stoot op 'n swaai gee?[1]

Werkwoord

    Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van duwen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van duwen
  3. gebiedende wys van duwen

    Voorbeeldsinne

1.: Ik duw.
2.: Duw je?
3.: Duw!

Verwysings

  1. Praat Nuut Leef Nuut: Verstaan die krag van jou woorde Joyce Meyer, Struik Christian Media, 2013, ISBN 1415324603, ISBN 9781415324608