manlik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)


Trap Predikatief Attributief
Stellend manlik manlike
Vergrotend manliker
Oortreffend manlikste

Byvoeglike naamwoord


Uitspraak:

IPA: [ˈmɑnlək], attributief: [ˈmɑnləkə]


Met Arabiese letters:

مَنْلِكْ , attributief: مَنْلِكِی


Betekenisse:

  1. Van die man, eie aan die man; behorende tot die geslag van die man.
  2. Soos van 'n volwasse man.
  3. (fig.) Soos dit stereotipies 'n man betaam; flink, fluks, moedig, dapper.
  4. (taalk.) Wat tot 'n bepaalde verbuigingsgroep behoort.
  5. (plantk.) Met net meeldrade.
  6. (verskuns) Wat op 'n beklemtoonde lettergroep uitgaan.


Afkorting:

ml., m.


Vertalings

Duits: männlich (de), maskulin (de)
Engels: masculine (en)


Persoonlike gereedskap
Ander tale