gäst

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Sweeds (sv)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief gäst gästen gäster gästerna
Genitief gästs gästens gästers gästernas

Gemeenslagtig

Uitspraak

IPA: [jɛst], bepaald: [ˈjɛstən]; meervoud: [˅jɛstər], bepaald: [˅jɛstəɳa]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Gas, iemand wat tydelik in die huis van 'n ander oorbly.
  2. Gas, genooide besoeker.
  3. Gas, klant in 'n hotel of restourant e.d.