Sweeds
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Sweeds | Sweedse | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Uitspraak:
- IPA: [sviə̯ts, sʋiə̯ts], attributief: [ˈsviə̯tsə, ˈsʋiə̯tsə]
Met Arabiese letters:
- سْوَِیدْسْ , attributief: سْوَِیدْسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Swede; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Swede.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Sweeds | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [sviə̯ts, sʋiə̯ts]
Met Arabiese letters:
- سْوَِیدْسْ
Betekenisse:
- 'n Noord-Germaanse taal met ongeveer 9 miljoen sprekers; die amptelike taal van Swede en een van die amptelike tale Finland.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: sv
- ISO/DIS 639-3: swe
- SIL: SWD
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Sweeds