geheelonthouer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  geheelonthouer     geheelonthouers  

Woordafbreking

ge•heel•ont•hou•er

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Persoon wat geen vorm van alkohol neem nie.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels teetotaller(en)
Nederlands geheelonthouder(nl)