gemeentes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gemeente     gemeentes  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van gemeente; meer as een gemeente.

    Voorbeeldsinne

Al die gemeentes gaan op die oomblik deur 'n tyd van beproewing.

    Vertalings

  Vertalings:    gemeentes
Engels: congregations(en)