houtvat
Afrikaans (af)
Etimologie
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
houtvat | houtvate |
Woordafbreking
- hout•vat
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Vat wat van hout vervaardig is
- (plantkunde)'n Aksiale buis in hout wat ontstaan deur die samesmelting van die houtvatelemente, 'n reeks aksiale selle
Voorbeeldsinne
- 'n Kuip is 'n wye houtvat
- Houtvate is deur middel van hofstippels met kongeneriese elemente in verbinding.[1]