hout
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| hout | houte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- هَوْتْ , meervoud: هَوْتِی
Betekenisse:
- Die harde bestanddeel van bome, struike en sekere kruidgewasse.
- 'n Stuk hout.
Vertalings
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | hout | houten |
| Genitief (verouder) |
houts | houten |
| Datief (verouder) |
hout(e) | houten |
| Akkusatief (verouder) |
hout | houten |
| Verkleinwoord |
Onsydig
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [hɑʊ̯t], meervoud: [ˈhɑʊ̯tə(n)]
- Belgies: [(h)ɑʊ̯t], meervoud: [ˈ(h)ɑʊ̯tə(n)]