vat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die seun vat 'n bottel by 'n robot.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vat 
Verlede Tyd  ek   het gevat        

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Neem; vasgryp; beetkry.
  2. Aan iets raak.
  3. (informeel) Aanhou of duur.

    Voorbeeldsinne

  1. Onthou om jou toebroodjies te vat.
  2. Moenie daaraan vat nie!
  3. Hoe lank gaan dit vat?

    Sinonieme

neem

    Vertalings

  Vertalings:   1. Neem; vasgryp; beetkry.
Engels: take(en)
Nederlands: nemen(nl), meenemen(nl), pakken(nl), selde vatten(nl)
  Vertalings:   2. Aan iets raak.
Engels: touch(en)
Nederlands: aanraken(nl), aanzitten(nl)
  Vertalings:   3. Aanhou of duur.
Engels: take(en)
Nederlands: duren(nl)
Vate.
Enkelvoud Meervoud
  vat     vate    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vaatjie     vaatjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Houer van hout waarin vloeistof geberg word.

    Voorbeeldsinne

Wyn word in vate verouder.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: barrel(en)
Nederlands: vat(nl)


Volapük (vo)

Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief vat vats
Genitief vata vatas
Datief vate vates
Akkusatief vati vatis
Vokatief o vat o vats

Uitspraak

IPA: [vat], genitief: [vaˈta], datief: [vaˈte], akkusatief: [vaˈti], vokatief: [oˈvat]; meervoud: [vats], genitief: [vaˈtas], datief: [vaˈtes], akkusatief: [vaˈtis], vokatief: [oˈvats]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Water