kindertaal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kindertaal     kindertale  

Woordafbreking

kin‧der‧taal

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Eenvoudige taal wat deur jong kinders gebruik word. Dit sluit dikwels troetelwoordjies soos bersie in.

    Voorbeeldsinne

In kindertaal word moeilike woorde verkort en vereenvoudig.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels child language(en)
Nederlands kindertaal(nl)