kliniese ondersoek
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kliniese ondersoek | kliniese ondersoeke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Betekenisse:
Die stelselmatige statistiese proses wat gebruik word om 'n nuwe medisyne of mediese prosedure te ondersoek en die doeltreffendheid daarvan te bevestig.