meestal
Afrikaans (af)
Bywoord |
---|
meestal |
Woordafbreking
- mees•tal
Bywoord
Betekenisse
- Gewoonlik; in die meeste van die gevalle.
Voorbeeldsinne
- Daaroor word meestal nie gepraat nie.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Bywoord |
---|
meestal |
Woordafbreking
- meest•al