ouhout

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Ouhout se blare

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  ouhout      

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(plantkunde) op Wikispecies Leucosidea sericea, 'n boom wat in die oostelike gedeelte van Suid-Afrika voorkom, maar nie aan die kus nie.

    Vertalings

  Vertalings:    ouhout
Engels: chechebush(en)
Xhosa: isidwadwa, umtyityi
Zoeloe: umtshitshi(zu)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor ouhout.