sondak
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sondak | sondakke |
Woordafbreking
- son•dak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (motorterme) Dak op 'n motorvoertuig wat oop- en toegeskuif kan word om lig en vars lug in die kajuit in te laat.
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|