stryd
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
stryd | stryde |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Militêre geveg; oorlog; veldslag; rebellie; gewapende verset.
- Worsteling; dispuut; wedywering.
- 'n Wedstryd.
Voorbeeldsinne
- Die stryd tussen Israeli en die Palestyne is nog nie gestry nie.
- Dis 'n stryd om elke oggend betyds by die werk te kom. Dit is nog nie duidelik wie die stryd tussen die broers gaan wen nie.
- Die Stryd om die beker vind die naweek plaas.
Spreekwoorde
- 'n Stryd om lewe en dood (hewige stryd).
Vertalings
Vertalings: stryd | |||
---|---|---|---|