veranderings

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  verandering     veranderings, veranderinge  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van verander. Meer as een verandering.

    Voorbeeldsinne

In kontras met gebeure in Frankryk het rewolusionêre veranderings in Nederland relatief vreedsaam verloop.

    Verwante woorde

verander, veranderinge, wysigings

    Vertalings

  Vertalings:    veranderings
Engels: changes(en), alterations(en)
Nederlands: veranderingen(nl)