wyehoeklens
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wyehoeklens | wyehoeklense |
Woordafbreking
- wye•hoek•lens
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (fotografie) ’n Lens waarvan die fokusafstand aansienlik kleiner is as by ’n "normale" lens.
Hiperonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|