нас
Voorkoms
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | я | мы |
Genitief | меня́ | нас |
Datief | мне | нам |
Akkusatief | меня́ | нас |
Instrumentaal | мно́ю, мной | нами́ |
Prepositief | обо мне | о нас |
- Hulp:IPA: [nas]
-
(lêer)
- Ons; akkusatief (voorwerpsvorm) van die persoonlike voornaamwoord eerste persoon meervoud.
- Van ons; genitief van die persoonlike voornaamwoord eerste persoon meervoud.
- Oor ons; prepositief van die persoonlike voornaamwoord eerste persoon meervoud.
- «Он нас видел.»
- Hy het ons gesien.
- «Мир без нас.»
- Die wêreld sonder ons.
- «Узнайте больше о нас.»
- Leer meer oor ons.