Russies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Russies |
| Attributief | Russiese |
| Partitief | Russies |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈrœsis], attributief: [ˈrœsisə], partitief: [ˈrœsis]
- رِوسِیسْ , attributief: رِوسِیسِی , partitief: رِوسِیسْ
- Van, betreffende die Russe.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Rusland.
- Van, betreffende die Russiese taal.
| Vertalings: Russies | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Russies |
- (taal) 'n Oos-Slawiese taal met ongeveer 167 miljoen sprekers; die amptelike taal van Rusland.
- ISO 639-1: ru
- ISO/DIS 639-3: rus
- SIL: RUS
| Vertalings: Russies | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Russies.