Gaan na inhoud

сказать

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.


Voltooide aspek
Infinitief сказа́ть
Ooreenstemmende werkwoorde Normaal Refleksief
Onvoltooid говори́ть говори́ться
Voltooid сказа́ть сказа́ться
Toekomstige tyd Enkelvoud Meervoud
Eerste persoon скажу́ ска́жем
Tweede persoon ска́жeшь ска́жeте
Derde persoon ска́жет ска́жут
Imperatief скажи́ скажи́те
Verlede tyd Enkelvoud Meervoud
Manlik сказа́л сказа́ли
Vroulik сказа́ла
Onsydig сказа́ло
Verlede aktiewe deelwoord сказа́вший
Verlede passiewe deelwoord сказа́нный
Verlede bywoordelike deelwoord сказа́в
Verbale naamwoord сказание
сказать [skɐˈzatʲ];
Voorvoegselа: с-; Wortel: -каз-; Agtervoegsel: -а-; Werkwoordelike uitgang: -ть
  1. Te praat
«Скажи, малыш, вот это?»
Sê vir my kind, wat is hierdie?
  1. Te vertel
так сказать: so te sê
легко сказать: maklik om te sê; makliker gesê as gedoen
высказать
рассказать
сказка
рассказ

    Vertalings

  Vertalings:    сказать
Engels: 1 say(en); 2 tell(en)