Gaan na inhoud

afgeleide woord

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  afgeleide woord     afgeleide woorde  
IPA: [ˈɑfxələɪ̯də vuə̯rt], meervoud: [ˈɑfxələɪ̯də ˈvuə̯rdə, ˈɑfxələɪ̯də ˈvuə̯rə]
اَفْخِلَیْدِی ڤُوَرْدْ, meervoud: اَفْخِلَیْدِی ڤُوَرْدِی
Vorming van nuwe woorde deur voor- en agtervoegsels.

    Sinonieme

afleiding

    Vertalings

  Vertalings:    afgeleide woord
Duits: abgeleiteter Begriff
Engels: derived term
Nederlands: afgeleide woord