geluidopname
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| geluidopname | geluidopnames |
- خِلَُیْتَُوپْنَامِی , meervoud: خِلَُیْتَُوپْنَامِسْ
- Geluidregistrering, geluidoptekening; die vaslê van klanke met die doel om dat weer natuurgetrou te kan reproduseer.
- Resultaat van 'n sodanige opname of registrasie.
- Die opneem, opvang van klanke.
| Vertalings: geluidopname | |||
|---|---|---|---|