竜頭蛇尾

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Japannees (ja)

Idioom

    Betekenisse

  1. Dit het met 'n groot bohaai begin, maar daar het niks van gekom nie.
  2. Letterlik: Die kop van 'n draak en die stert van 'n slang.

    Vertalings

  Vertalings:   
Afrikaans: die berg het 'n muis gebaar(af)
Engels: mountains laboured and a mouse was born(en)