4-deurmodel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  4-deurmodel     4-deurmodelle  

Woordafbreking

4-deur•mo•del

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Model voertuig wat vier deure het.