Gaan na inhoud

woordafbreking

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  woordafbreking    woordafbrekings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  woordafbrekinkie     woordafbrekinkies  
Samestelling van woord en afbreek met die agtervoegsel -ing.
woord·af·bre·king
  1. (taalkunde) Koppelteken in 'n woord wat aandui dat die woord op die volgende reël voortgesit word.
  2. Aanduiding van plekke waar 'n woord afgebreek kan word.
  1. Woorde word grotendeels volgens verdeling in lettergrepe afgebreek.
  2. Woorde moet verkieslik op betekenisvolle plekke afgebreek word en herkenbaarheid moet in gedagte gehou word.[1]
woord, lettergreep

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: word break(en)
Noors (Boekmaal): ordbryting(no)
Nederlands: woordafbreking(nl)
Duits: Zeilenumbruch(de)
Sweeds: ordlinding(sv)
  1. Woordafbreking op beterafrikaans.co.za