Amerika
Voorkoms


| Pleknaam |
|---|
| Amerika |
- Ame•ri•ka
- Die kontinente Noord-Amerika en Suid-Amerika saam; die Amerikas.
- Verkorte vorm vir die Verenigde State van Amerika (VSA).
- Ons het van Alaska tot Vuurland deur die hele Amerika gereis.
- Amerika staan vyandig teenoor Iran.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Amerika.