Armeense Sosialistiese Sowjetrepubliek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Armeense Sosialistiese Sowjetrepubliek     —  

Pleknaam

    Betekenisse

Die naam van Armenië terwyl dit lid van die Sowjetunie was (tot 1991).

    Wisselvorme

Armeense SSR

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Armeense Sosialistiese Sowjetrepubliek.