Armenië
Voorkoms
- Van Latyn Armenia, van Grieks Ἀρμενία, Armenia, van Oud-Persies Armina
- Ar∙me∙ni∙ë
- 'n Antieke koninkryk in die Armeense Hoogland suidoos van die Swartsee en suidwes van die Kaspiese See; ’n gebied wat nou verdeel is tussen Turkye, Armenië, Azerbeidjan, Georgië en Iran.
- 'n Klein staat in Wes-Asië. Amptelike naam: Republiek Armenië.
- Armeens of Armenies, Armeen of Armeniër
Vertalings: Armenië | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Armenië.