wisselvorm
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wisselvorm | wisselvorme, wisselvorms |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- ڤِسِلْفَُورْمْ, meervoud: ڤِسِلْفَُورْمْسْ , ڤِسِلْفَُورْمِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Alternatiewe vorm, variant.
Vertalings
Vertalings: wisselvorm | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wisselvorm.