Bimanees

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Uitspraak

IPA: [bimɑˈniə̯s]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Austronesiese taal wat op die Soenda-eilande in Indonesië gepraat word

    Sinonieme

Bima

    Taalkodes

  • ISO/DIS 639-3: bhp