Deutsch
Duits (de)
naamval | Enkelvoud (sonder lidwoord) |
Enkelvoud (met lidwoord) |
---|---|---|
nominatief | Deutsch | das Deutsche |
genitief | Deutsch | des Deutschen |
datief | Deutsch | dem Deutschen |
akkusatief | Deutsch | das Deutsche |
Onsydig
Wisselspelling
- Deutſch
Met fraktuurletters
Uitspraak
- IPA:
- Standaardtaal tot 1957: [dɔʏ̯tʃ]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [dɔʏ̯tʃ]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [d̥oʏ̯tʃ]
- Switserduitse standaardtaal: [d̥ɔʏ̯tʃ]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Duits, 'n Wes-Germaanse taal.