Jupiter

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie Gaan na soektog
[2] Die planeet.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Jupiter      

Woordafbreking

Ju•pi•ter

Eienaam

    Betekenisse

  1. (mitologie) Die hoofgod van die Romeinse panteon, die vader van die gode.
  2. (sterrekunde) Die grootste planeet van ons sonnestelsel.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Jupiter(en)
Esperanto: Jupitero(eo)
Nederlands: Jupiter(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Jupiter.