Gaan na inhoud

Kaap-buffel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Kaap-buffel
Enkelvoud Meervoud
  Kaap-buffel     Kaap-buffels  
(soogdiere) (Syncerus caffer) 'n hoefdier van die familie Bovidae wat in Suid-Afrika en ander dele van Afrika voorkom.
Kaap-buffels het groot koppe en dik nekke.

    Vertalings

  Vertalings:    Kaap-buffel
Engels: African buffalo(en)
Nederlands: kafferbuffel(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kaap-buffel.