Kaapse grysbok
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Kaapse grysbok | Kaapse grysbokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Kaapse grysbokkie | Kaapse grysbokkies |
- (soogdiere) Aphicerus melanotis, 'n klein boksoort wat endemies aan die Wes-Kaap van Suid-Afrika is.
- Die Kaapse grysnok bewoon 'n klein streek wat strek van Zoeloeland tot in die Kaapprovinsie.
| Vertalings: Kaapse grysbok | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kaapse grysbok.