Kasaks

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die Kasakse taalgebied

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Kasaks     —  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) 'n Turkse taal met 13 miljoen sprekers in Kasakstan.

    Taalkodes

ISO 639-1: kk
ISO 639-2: kaz
ISO/DIS 639-3: kaz

    Vertalings

  Vertalings:    Kasaks
Engels: Kazakh(en)
Nederlands: Kazachs(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kasaks.