taal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| taal | tale |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| taaltjie | taaltjies |
- تَالْ , meervoud: تَالِی
- taal, meervoud: tále, tá-le
- 1. Kommunikasiemiddel van die mens, voortgebring deur die spraakorgane.
- 2. Taalgebruik.
- 3. Geheel van betekeniseenhede (tekens, geluide ens.) waarmee diere met mekaar kommuniseer.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor taal.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | taal v | talen |
| Verkleinwoord | taaltje | taaltjes |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | taal | talen |
| Datief | taal | talen |