kassensitief
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Kassensitief)
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | kassensitief | kassensitiewe | kassensitiefs |
- Wanneer daar 'n onderskeid getrek word tussen hoofletters en kleinletters.
- Wanneer 'n geskrewe woord soos 'n wagwoord kassensitief is, moet al die letters in die regte kas (hoofletter of kleinletter) geskryf word.