Moses
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Moses | Mosesse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Mosessie | Mosessies |
- 'n Bybelse profeet.
- 'n Mansnaam.
- 'n Persoon of uitdaging wat iemand se meerdere is.
- Die rugbyspan het gister hul Moses teëgekom.
- Profeet of mansnaam: Die Hebreeuse naam in die Bybel.
- Meerdere: moesoek
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Moses.