Gaan na inhoud

Pandjabi

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  Pandjabi     —  
(taal) 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 100 miljoen mense in die historiese distrik Pandjab in Indië en Pakistan gepraat word. Sommige taalkundiges onderverdeel Pandjabi in twee of drie tale: Oos-Panjabi (pan), Wes-Panjabi (pnb) en Mirpuri-Panjabi (pmu).

    Taalkodes

ISO 639-1: pa
ISO 639-2(B): pan
ISO/DIS 639-3: pan

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Punjabi(en)
Nederlands: Punjabi(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Pandjabi.