Parys
Voorkoms

| Pleknaam |
|---|
| Parys |
- Pa•rys
- Die hoofstad en grootste stad van Frankryk.
- Parys is verreweg die grootste Franssprekende metropool ter wêreld en die kulturele spilpunt vir die internasionale gemeenskap van Franstaliges (die sogenaamde Frankofonie).
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Parys.