Pluto

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Pluto |
Woordafbreking
- Plu•to
Eienaam
Betekenisse
- (mitologie) 'n God van die Romeinse panteon, heerser van die doderyk.
- (sterrekunde) Die grootste dwergplaneet van ons sonnestelsel.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Pluto.