Tetoem
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Tetoem | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal) 'n Austronesiese taal wat deur ongeveer 450 000 mense in Timor gepraat word.
Taalkodes
- ISO 639-1: -
- ISO 639-2(B): tet
- ISO/DIS 639-3: tet
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Tetoem.