Zeus
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Zeus |
- (mitologie) Die hoofgod van die Griekse panteon, die vader van die gode.
- Griekse kunstenaars beeld Zeus gewoonlik staande met ’n weerligstraal in sy regterhand, of sittende op ’n majestueuse manier uit.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Zeus.