achte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Middelnederlands (dum)

Woord
achte

Telwoord

    Betekenisse

agt; die getal 8

    Voorbeeldsinne

«Hondert ende achte»
Honderd en agt.
Naamval Enkelvoud Meervoud
Nominatief achte v

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Straf, vervolging, bestrawwing
  2. Keiserlike ban
  3. Oplettendheid, opmerksaamheid
  4. Toestand

    Voorbeeldsinne

1.:
«God brenge sijn siele uut aller achte
Mag God sy siel uit alle bestrawwing voer.
2.:
«Dat [...] die keyser van Romen [...] dreigende is ons ende onse lant miet swaerre achten ende banne te besweren.»
Dat die keiser van Rome dreig om ons en ons land met sware banne te tref.
3.:
«Hy slaet uus cleyn achte
Hy het min belangstelling vir ons.
4.:
«Enen in ere achte brengen.»
Iemand in 'n seker toestand bring.