straf
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| straf | strawwe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| staffie | staffies |
- Maatreël ter opvoeding of vergelding vir 'n oortreding, misdaad of ander ongewenste gedrag.
- Vir sy straf sal hy 10 moet jaar sit.
| Vertalings: straf | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | straf |
| Verlede Tyd | ek | het gestraf |
- Straf uitdeel.
- Ek gaan jou straf as jy my vrugte steel.
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | straf | strawwe | ||
| Vergrotend | strawwer | |||
| Oortreffend | strafste | |||
- Kwaai; streng.
- Dit was 'n strawwe winter.
- Hulp:IPA: [strɑf]
-
(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | straf v/m | straffen |
| Verkleinwoord | strafje | strafjes |
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | straf | |
| Verboë | straffe | |
| Partitief | strafs | |
| Vergrotend | ||
| Onverboë | straffer | |
| Verboë | straffere | |
| Partitief | straffers | |
| Oortreffend | ||
| Onverboë | strafst | |
| Verboë | strafste | |
| Bywoord | ||
| Oortreffend | het strafst(e) | |
- sterk, gekonsentreer, hewig
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van straffen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van straffen
- gebiedende wys van straffen
- 1.: Ik straf.
- 2.: Straf je?
- 3.: Straf!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 5
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 5
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Byvoeglike naamwoorde in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands