afgelei
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | lei af |
| (in bysin) | ... dat ek | aflei |
| Verlede Tyd | ek | het afgelei |
- af•ge•lei
- Verlede deelwoord van aflei; ondertoe gelei; aandag afgetrek; gevolgtrekking gemaak.
- Hy het haar stilletjies by die trappe afgelei.
- Die seun het sy ma se aandag afgelei, sodat haar dogter ongemerk by haar kêrel kon gaan vry.
- Ek het uit haar woorde afgelei dat hulle pret gehad het.
| Vertalings: afgelei | |||
|---|---|---|---|