albanesisch

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Duits (de)

Byvoeglike naamwoord
albanesisch
Verbuigings: albanesisch (verbuiging)

Wisselspelling

albaneſiſch

Met fraktuurletters

Uitspraak

IPA:
Standaardtaal tot 1957: [albaˈneːzɪʃ]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [albaˈneːzɪʃ]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [alb̥aˈneːsiʃ]
Switserduitse standaardtaal: [alb̥aˈneːzɪʃ]

    Wisselvorme

albanisch

    Sinonieme

(verouder:) skipetarisch

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

  1. (Verouder:) Albanees, van, betreffende die Albanese.
  2. (Verouder:) Albanees, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Albanië.
  3. (Verouder:) Albanees, van, betreffende die Albanese taal.