geld
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
geld | gelde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
geldjie | geldjies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Betaalmiddel; ruilmiddel waarmee goedere en dienste gekoop kan word.
Voorbeeldsinne
- Ons het gaan uiteet, maar toe ons moes betaal val dit my by dat ek nie geld by my het nie.
Vertalings
Vertalings: geld | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | geld |
Verlede Tyd | ek | het gegeld |
Werkwoord
Betekenisse
- Van krag of toepassing wees; mag uitoefen; die krag laat voel.
Voorbeeldsinne
- Dit geld natuurlik vir jou ook.
Vertalings
Vertalings: geld | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor geld.